SIMONE KOEN | Mej Hartenbos 2020

SIMONE SE BOODSKAP VIR AL DIE NUWE DEELNEMERS & WENNERS

My boodskap aan die nuwe Mej en Mnr Hartenbos 2023- Mag jy hierdie titel met trots dra. Bly nederig, verander lewens, geniet alles en maak die beste van elke oomblik.

Vir die deelnemers… jy gaan nuwe vriende & vriendinne “for life” kry. Koester elke liewe sekonde met hulle. Jy gaan baie leer van jouself, jy gaan lag vir jouself en jy gaan dalk wonder wat het my besiel om in te skryf… maar glo my aan die einde van die finaal kyk jy terug en besef jou “guts” en toewyding het net vir jouself gewys jy KAN.

Jy hoef vir niemand in die lewe terug te staan nie. JUST DO IT!

Recommended Articles

[instagram-feed]