SIMONE CALITZ | Mej Hartenbos 2022

2022 was ‘n onvergeetlike avontuur. Ons het gedans, gelag en het Hartenbos oorgeneem. Ons was lekker bederf en het baie geleer.

Mnr & Mej Hartenbos is meer as net ‘n model kompetisie, dit is ‘n geleentheid om nuwe mense te ontmoet, goeie herinneringe te maak en uit te reik na die gemeenskap.

Ek het geleer om altyd in myself te glo en nooit terug te staan as ‘n geleentheid jou kant toe kom nie.

Aan die volgende Mejuffrou Hartenbos; Wees die lig, laat God se liefde uit jou lewe skyn om die donkerte in ander te verlig. Geniet elke oomblik.

Recommended Articles

[instagram-feed]