NADIA CLOETE | Mej Hartenbos 2021

NADIA SE BOODSKAP VIR AL DIE NUWE DEELNEMERS

Moenie bang wees nie… gryp elke geleentheid met albei hande aan. Daar is soveel positiewe wat jy uit die geleentheid saam jou vat.

Ek het nuwe vriendinne gemaak. Desember vakansie 2021 sal ek vir altyd onthou en dan praat ek nie eers van al die selfvertroue wat ek by-gekry-het-nie. Ons “mini” wekswinkel saam met ons “high tea” was baie insiggewend.

Die beoordelaars en mede deelnemers het raad en wenke gegee sodat ons net onsself kon wees.

Ons was behoorlik bederf deur die borge tydens die week, en elke deelnemer het met iets weg gestap. Die inskrywing was beslis die moeite werd gewees. Ons was behoorlik gepamper… gesig en lyf produkte, champagne, en juwele.

Recommended Articles

[instagram-feed]