Mnr & Mej Hartenbos 2023

Mej Hartenbos (PTY) LTD & BLOSS Media se jaarlikse soektog na Mnr & Mej Hartenbos 2023 het begin… GAAN DIT JY WEES?

As jy tussen 17 & 25 jaar oud is en Desember in die Tuinroete vakansie hou (tussen 17 en 23 Desember) moet jy sommer nou dadelik inskryf vir die jaarlikse kompetisie.

Soos elke jaar kan Mnr & Mej Hartenbos nie ‘n sukses wees sonder besighede wat op kom as borge nie. Ons kan nie genoeg dankie sê dat julle die pad saam met ons stap nie.

BLOSS Magazine | Misty Valley Farm | Loka | Deur die lens Fotografie | D Studio | Trudi Stander Events
Zacaro | Steps Dance Academy | ACE Models Mossel bay & George | DN Hope of Inspiration | Pretty Cute Things

Ons is opgewonde om 2023 saam met julle te vier, en weet dat Mnr. & Mej Hartenbos 2023 werklik ‘n uitsonderlike en onvergeetlike geleentheid gaan wees. Dankie dat julle deel is van hierdie opwindende avontuur!

Belangrike Inligting:-

ADMINISTRASIEFOOI  | R100

SLUITINGS DATUM VIR INSKRYWINGS | Vrydag, 15 Desember

UITDUNNE  | Maandag, 18 Desember (stranddrag (nie swendrag nie)).

FINAAL | Saterdag, 23 Desember by Misty Valley Farm net buite Hartenbos
(finale reelings sal aan top 12 finliste deur gegee word).

Stuur vir ons ‘n WhatsApp na 079 232 9085 vir jou inskrywingsvorm

Skryf nou in dalk is 2023 jou jaar!

Recommended Articles

[instagram-feed]