FRANS LOMBAARD | Mnr Hartenbos 2022

“Staan sterk en geniet jouself!”. Dit was Anton Siebert, Mr. Supranational SA 23’ runner-up sowel as Mr. SA 2021 2de Prins, se raad aan al die manne en beslis n goeie opsomming van daardie aand!

Desember 2022 was beslis ‘n Desember om te onthou! As jy uit jou gemaksone wil kom, jouself behoorlik wil geniet, nuwe mense wil ontmoet en by die beste coaches wil leer moet jy defnitief nie die geleentheid mis nie!

Kom nou manne, maak hierdie Desember een om te onthou. Kom staan sterk en geniet jouself!

[instagram-feed]